Privacy policy

Dankie dat jy my resepteboek, Karoo Manna, ondersteun! Ons streef daarna om jou van waardevolle en unieke inhoud te voorsien. Lees asseblief ons geen-terugbetaling beleid voordat jy 'n aankoop maak.  

1.⁠ ⁠Geen Terugbetaling of Omruiling

Alle verkope is finaal. Oor die aard van digitale produkte en resepteboeke aanvaar ons geen terugbetalings of omruilings nie.  

2.⁠ ⁠Foutiewe of Beskadigde Aflewering

Indien jy probleme ondervind met die aflewering van jou resepboek, kontak ons asseblief binne 14 dae na aankoop, en ons sal poog om die probleem op te los.  

3.⁠ ⁠Vrae en Ondersteuning

As jy enige vrae het oor jou aankoop, kontak ons gerus by hello@mariebrumm.co.za en ons help graag.  

Deur 'n aankoop te doen, stem jy in tot hierdie beleid. Dankie vir jou ondersteuning!